Esegiël 43:12 Die Boodskap (DB)

Wat hulle moet weet, is dat die hele area waar my huis staan, op die top van die berg en die gebied daar rondom, opsy gesit is vir spesiale diens aan My. Daar mag ’n mens slegs met die dinge van die Here besig wees.”

Esegiël 43

Esegiël 43:6-20