Esegiël 40:21 Die Boodskap (DB)

Hierdie ingang het drie kamers aan elke kant gehad. Die afmetings was dieselfde as die afmetings van die ander kamers. Hierdie ingang was ook 25 meter lank en twaalf en ’n half meter wyd.

Esegiël 40

Esegiël 40:15-23