Esegiël 39:15 Die Boodskap (DB)

As hulle ’n geraamte kry, sal hulle ’n merk daar regop sit. Agter hulle sal die begrafnisondernemers kom. As hulle êrens ’n merk sien, sal hulle die geraamte daar wegvat. Hulle sal elke geraamte in die Vallei van Gog se Horde Soldate gaan begrawe.

Esegiël 39

Esegiël 39:13-20