Esegiël 38:20 Die Boodskap (DB)

Alles wat lewe - selfs die visse, en al die voëls en diere en mense - sal daardie dag bewe van skrik. Want julle sal My sien. Die berge sal platgevee word. Die rotse sal verkrummel. Mure sal omval voor My.

Esegiël 38

Esegiël 38:10-23