Esegiël 33:4 Die Boodskap (DB)

As dit nou gebeur dat die mense hoor dat die wag hulle waarsku, maar hulle doen niks daaraan nie, is dit hulle eie skuld as die vyand hulle kom doodmaak.

Esegiël 33

Esegiël 33:2-7