Esegiël 29:14 Die Boodskap (DB)

Dan maak Ek Egipte weer ryk. Daardie dag bring Ek die mense van Egipte terug van waar Ek hulle verstrooi het. Maar Egipte sal dan vir altyd ’n klein volk bly.

Esegiël 29

Esegiël 29:9-21