Esegiël 26:5 Die Boodskap (DB)

Niemand sal meer op die eiland van Tirus woon nie. Die vissermanne sal hulle visnette uitgooi om droog te word daar waar die besige stad nou staan. Dit is Ek, die Here, die God van Esegiël, wat praat. Tirus sal die slagoffer wees, en die wilde dier wat hom agtervolg, is die nasies.

Esegiël 26

Esegiël 26:1-8