Esegiël 23:1-3 Die Boodskap (DB)

1. Die Here het die volgende boodskap vir my gegee:

2. “Mens, daar was eenkeer twee susters. Hulle het dieselfde ma gehad.

3. Hierdie twee susters het prostitute geword. Hulle het hulle liggame in Egipte verkoop. Selfs toe hulle nog jongmeisies was, het hulle al mans toegelaat om hulle te liefkoos en aan hulle borste te vat.

Esegiël 23