Esegiël 20:32 Die Boodskap (DB)

“Julle sê: ‘Ons wil soos die ander nasies maak. Ons wil ook gode hê wat van hout en klip en metaal gemaak is.’ Maar julle moet dit weet: dit sal vir seker nie gebeur nie.

Esegiël 20

Esegiël 20:30-33