Esegiël 16:20 Die Boodskap (DB)

“Ek was die pa van jou kinders. En dit is hierdie kinders, my seuns en my dogters, wat jy aan jou afgode geoffer het. Was dit nie erg genoeg dat jy by ander mans geslaap het nie?

Esegiël 16

Esegiël 16:15-21