Eksodus 6:28-29 Die Boodskap (DB)

28. het Hy vir hom gesê: “Ek is die Here. Jy moet vir die farao, die koning wat oor Egipte regeer, alles gaan sê wat Ek vir jou gesê het.”

29. Moses het toe weer ’n keer baie duidelik vir die Here gesê: “Regtig, ek praat baie swaar. Hoe sal die farao ooit tog na my luister?”

Eksodus 6