Eksodus 4:19 Die Boodskap (DB)

Die Here het reeds in Midian vir Moses die versekering gegee: “Jy kan maar teruggaan Egipte toe. Die mense wat na jou gesoek het om jou dood te maak, leef lankal nie meer nie.”

Eksodus 4

Eksodus 4:14-27