Eksodus 4:1 Die Boodskap (DB)

Moses vra toe vir die Here: “Wat gebeur as hulle my nie glo nie en nie aanvaar wat ek sê nie? Wat gebeur as hulle sê: ‘Jy het nie regtig die Here ontmoet nie’?”

Eksodus 4

Eksodus 4:1-8