Eksodus 34:15 Die Boodskap (DB)

Moenie ooreenkomste maak met die mense wat reeds in die land woon nie. Wanneer hulle agter hulle gode aandraf en vir hulle offers bring, sal hulle julle uitnooi om saam met hulle aan hulle offermaaltye deel te neem.

Eksodus 34

Eksodus 34:13-24