Eksodus 28:35 Die Boodskap (DB)

Aäron moet dit aanhê wanneer hy sy werk in die tent kom doen. Wanneer hy in die tent ingaan na die Here toe en wanneer hy weer daar uitkom, sal die klokkies lui. Hy sal dan niks kan oorkom nie.

Eksodus 28

Eksodus 28:25-43