Eksodus 22:6 Die Boodskap (DB)

As ’n vuur begin versprei het en handuit ruk wanneer die droë doringbosse vlam vat - sodat iemand anders se graan wat nog op die land is, of sy graan wat reeds geoes is en op die land in miedens gepak is, afbrand - moet die persoon wat die vuur laat weghardloop het, die skade dubbel en dwars vergoed.”

Eksodus 22

Eksodus 22:2-4-9