Eksodus 12:35 Die Boodskap (DB)

Die Israeliete het gemaak soos Moses vir hulle gesê het. Hulle het die Egiptenaars gedwing om vir hulle silwer en goue juweliersware en klere te gee.

Eksodus 12

Eksodus 12:27-38