Deuteronomium 31:2 Die Boodskap (DB)

Hy het ook nog gesê: “Ek is nou 120 jaar oud, ’n ou man. Ek kan nie langer julle leier wees nie. In elk geval, die Here het vir my gesê dat ek nie saam met julle as volk oor die Jordaan sal trek nie.

Deuteronomium 31

Deuteronomium 31:1-4