Deuteronomium 3:28-29 Die Boodskap (DB)

28. Praat Josua moed in, want hy is die een wat hierdie volk deur die Jordaan na die Beloofde Land sal lei.’

29. En ons het in die vlakte teenoor die dorp Bet-Peor gebly.”

Deuteronomium 3