Deuteronomium 19:1-2 Die Boodskap (DB)

1. “Binnekort sal die Here die nasies vernietig wat nou in die land bly wat Hy vir jou gaan gee. Jy gaan in hulle plek bly en hulle dorpe en hulle huise vir jouself vat.

2. Wanneer jy daar bly, moet jy drie stede in die land wat die Here vir jou gaan gee, eenkant sit waarin mense kan gaan wegkruip.

Deuteronomium 19