Daniël 9:16 Die Boodskap (DB)

Here, U is vol goedheid en liefde; moet tog nie langer vir Jerusalem kwaad wees nie. Dit is tog u stad, u heilige berg staan daar. Dit is ons en ons voorvaders se skuld dat ons bure oor Jerusalem lag en spot.

Daniël 9

Daniël 9:9-20