Daniël 2:26 Die Boodskap (DB)

Die koning het vir Daniël, wat ook Beltsasar genoem is, gevra: “Is dit waar? Kan jy regtig vir my sê wat ek gedroom het en wat dit beteken?”

Daniël 2

Daniël 2:20-27