Daniël 2:21 Die Boodskap (DB)

Hy bepaal die koers van alles en almal in die wêreld; Hy haal konings uit hulle magsposisies uit en stel ander in hulle plek aan. Hy gee kennis en insig.

Daniël 2

Daniël 2:17-22