2 Samuel 8:17 Die Boodskap (DB)

Sadok, Agitub se seun, en Agimelek, Abjatar se seun, was die twee belangrikste priesters. Seraja moes alles vir die regering opskryf.

2 Samuel 8

2 Samuel 8:7-18