2 Samuel 22:7 Die Boodskap (DB)

Toe ek so diep in die moeilikheid was,het ek na die Here geroep;ek het geskree my God moet my help.In sy paleis het Hy gehoor hoe ek roep;Hy het gehoor hoe benoud ek is.

2 Samuel 22

2 Samuel 22:3-15