2 Samuel 22:38-40 Die Boodskap (DB)

38. Ek kon my vyande inhaal en hulle platloop.Ek kon aanhou tot hulle gedaan is.

39. Ek het hulle so platgeslaandat hulle nie weer kan opstaan nie.Hulle is teen die grond.

40. U het my die krag gegee om te veg;U het my vyande op hulle knieë gedwing.

2 Samuel 22