2 Samuel 18:5 Die Boodskap (DB)

Die koning het vir Joab en Abisai en Ittai duidelik gesê: “Moet asseblief nie te rof wees met die jongman, met Absalom, nie.”Al die manskappe het gehoor wat die koning vir die generaals oor Absalom gesê het.

2 Samuel 18

2 Samuel 18:1-6