2 Samuel 15:32 Die Boodskap (DB)

Toe Dawid bo-op die Olyfberg kom waar die mense gewoonlik bid, wag Gusai, die Erekiet, daar vir hom. Die man se klere was geskeur en daar was grond op sy kop.

2 Samuel 15

2 Samuel 15:28-37