2 Samuel 10:9 Die Boodskap (DB)

Joab het gesien hulle gaan hom van voor en van agter af aanval. Daarom het hy die heel beste soldate in Israel laat regstaan om teen die Arameërs te veg.

2 Samuel 10

2 Samuel 10:6-12