2 Kronieke 6:1-3 Die Boodskap (DB)

1. Toe het Salomo gesê: “Die Here het gesê dat Hy in donkerte wil woon.

2. Maar ek het vir U ’n waardige huis gebou, ’n plek waarin U vir altyd kan woon.”

3. Salomo het toe omgedraai en die hele Israel wat daar voor hom gestaan het, geseën.

2 Kronieke 6