2 Kronieke 34:11 Die Boodskap (DB)

Hulle het dit aan die skrynwerkers en bouers betaal wat gekapte bouklippe en hout vir dakkappe moes koop om die tempel te herstel, wat deur die vorige konings van Juda verniel is.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:4-18