2 Kronieke 24:9 Die Boodskap (DB)

Hulle het toe al die mense in Juda en Jerusalem opgeroep om hulle belasting in die kis te kom gooi. Hulle is daaraan herinner dat Moses, God se dienaar, dié belasting reeds in die woestyn van alle Israeliete geëis het.

2 Kronieke 24

2 Kronieke 24:4-10