2 Kronieke 20:14 Die Boodskap (DB)

Die Here se Gees het toe deur een van die mans in die vergadering gepraat. Sy naam was Jagasiël, ’n Leviet. Sy voorouers was Sagaria, Benaja, Jeïel en Mattanja. Hulle was lede van die familiegroep van Asaf.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:9-24