2 Kronieke 10:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Rehabeam het na Sigem toe gegaan, waar die hele Israel bymekaar was om hom koning te maak.

2. Toe Jerobeam, Nebat se seun, hoor dat Salomo dood is, het hy van Egipte af na Israel toe teruggekom. Hy was in Egipte omdat hy vir Salomo gevlug het.

2 Kronieke 10