2 Korintiërs 3:16 Die Boodskap (DB)

Ek sê weer: wanneer hulle hulle tot die Here bekeer, word hierdie sluier voor hulle gesig weggevat. Dán begryp hulle wie die Here regtig is.

2 Korintiërs 3

2 Korintiërs 3:15-17