2 Korintiërs 12:5 Die Boodskap (DB)

Wel, ek sal net oor daardie “ander Paulus” spog, maar nie oor myself nie. Al waaroor ek, “die dwaas”, kan spog, is oor my swakhede en probleme.

2 Korintiërs 12

2 Korintiërs 12:1-12