2 Konings 25:17 Die Boodskap (DB)

Om ’n voorbeeld te noem: die twee pilare was elk agt meter hoog en die bronskapiteel bo-op was een en ’n derde meter hoog. Die rooster met die granate wat bo-op die kapitele was, was net van brons gemaak.

2 Konings 25

2 Konings 25:15-27