2 Konings 23:33 Die Boodskap (DB)

Farao Neko het Joahas gevang en in Ribla in die land Hamat opgesluit, sodat hy nie in Jerusalem kon regeer nie. As straf het Neko drie en ’n half ton silwer en 34 kilogram goud van Juda geëis.

2 Konings 23

2 Konings 23:32-37