2 Konings 20:12 Die Boodskap (DB)

Kort nadat Hiskia so siek was, het Merodag-Baladan, die koning van Babel, briewe en ’n geskenk na hom toe gestuur. Hy het gehoor van Hiskia se siekte en herstel.

2 Konings 20

2 Konings 20:6-16