2 Konings 2:19 Die Boodskap (DB)

Die mense van Jerigo het vir Elisa gesê: “Ons het ’n probleem. Soos jy kan sien, is ons dorp mooi geleë, maar die water is sleg. Dit veroorsaak onvrugbaarheid by mens en dier.”

2 Konings 2

2 Konings 2:13-25