2 Konings 14:24 Die Boodskap (DB)

Die Here was nie tevrede met Jerobeam II se optrede nie. Hy het aangehou met al die sondes wat Jerobeam, die seun van Nebat, Israel laat doen het.

2 Konings 14

2 Konings 14:22-29