2 Konings 10:1 Die Boodskap (DB)

Daar het 70 prinse uit Agab se familie in Samaria gewoon. Jehu het vir die leiers in Samaria en vir die mense wat die prinse grootgemaak en geleer het ’n brief geskryf. Hy het geskryf:

2 Konings 10

2 Konings 10:1-6