1 Samuel 27:3 Die Boodskap (DB)

Die manne het hulle huisgesinne ook saamgeneem. Dawid het al twee sy vroue saamgevat: Aginoam uit Jisreël en Abigajil, die weduwee van Nabal uit Karmel. Hulle het almal by Akis in Gat gebly.

1 Samuel 27

1 Samuel 27:1-4