1 Samuel 25:1 Die Boodskap (DB)

Samuel is oorlede en die hele Israel het saamgekom om oor hom te huil. Hulle het hom by sy huis in Rama begrawe. Dawid het afgegaan na die Maonwoestyn.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:1-10