1 Samuel 24:2 Die Boodskap (DB)

Toe Saul terug is by die huis nadat hy die Filistyne uitgejaag het, het hy gehoor Dawid is in die En-Gediwoestyn.

1 Samuel 24

1 Samuel 24:1-10