1 Samuel 23:5 Die Boodskap (DB)

Dawid en sy manne is toe na Keïla toe. Hulle het teen die Filistyne geveg, hulle vee afgeneem en baie van hulle doodgemaak. So het Dawid die mense van Keïla gered.

1 Samuel 23

1 Samuel 23:1-11