1 Samuel 20:33 Die Boodskap (DB)

Toe mik Saul om Jonatan met die spies te gooi. Hy wou hom doodgooi. Jonatan het dadelik geweet sy pa het vas besluit om Dawid dood te maak.

1 Samuel 20

1 Samuel 20:25-41