1 Samuel 2:3 Die Boodskap (DB)

Mense moet ophou met hulle grootpratery, met hulle astrante woorde. Die Here weet alles; Hy kyk wat die mense doen.

1 Samuel 2

1 Samuel 2:1-4