1 Samuel 14:33 Die Boodskap (DB)

Iemand gaan sê toe vir Saul: “Die mense sondig teen die Here as hulle die vleis eet voor die bloed teen ’n altaar uitgegooi is.” “Julle doen verkeerd,” sê Saul, “rol dadelik ’n groot klip nader.”

1 Samuel 14

1 Samuel 14:23-43