1 Samuel 12:24-25 Die Boodskap (DB)

24. Onthou, julle moet respek hê vir die Here. Julle het self gesien watter groot dinge Hy vir julle gedoen het. Daarom moet julle Hom getrou en met oorgawe dien.

25. Maar as julle aanhou verkeerde dinge doen, is dit klaarpraat met julle én julle koning.”

1 Samuel 12